Finansies
Finansies
TuisAAPL • NASDAQ
Apple Inc
$278,12
Voormark:
$276,50
(0,58%)-1,62
Toe: 9 Feb., 05:03:01 GMT-5 · USD · NASDAQ · Vrywaring
AandeelVSA-gelyste effekHoofkantoor in VSA
Vorige sluiting
$275,91
Dagwisseling
$276,93 - $280,90
Jaarwisseling
$169,21 - $288,61
Markkapitalisasie
4,09 bn USD
Gemiddelde volume
48,80 m
P/V-verhouding
35,19
Dividend-opbrengs
0,37%
Primêre beurs
NASDAQ
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD)Des. 2025J/J-verandering
Inkomste
143,76 mjd15,65%
Bedryfskoste
18,38 mjd19,01%
Netto inkomste
42,10 mjd15,87%
Netto winsgrens
29,280,17%
Wins per aandeel
2,8418,33%
EBITDA
54,07 mjd17,76%
Effektiewe belastingkoers
17,46%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD)Des. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
66,91 mjd24,42%
Totale bates
379,30 mjd10,23%
Totale aanspreeklikheid
291,11 mjd4,97%
Totale ekwiteit
88,19 mjd
Uitstaande aandele
14,68 mjd
Prys om te bespreek
45,99
Opbrengs op bates
34,43%
Opbrengs op kapitaal
69,70%
Netto kontantverandering
(USD)Des. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
42,10 mjd15,87%
Kontant van bedrywe
53,92 mjd80,14%
Kontant van beleggings
-4,89 mjd-149,90%
Kontant van finansiering
-39,66 mjd-0,72%
Netto kontantverandering
9,38 mjd2 535,67%
Beskikbare kontantvloei
43,64 mjd169,57%
Meer oor
Apple Inc. is ’n Amerikaanse multinasionale korporasie wat rekenaars, verbruikerselektronika, bedryfsstelsels en programmatuur ontwerp, vervaardig en – naas tradisionele kleinhandelkanale – ook in sy eie aanlyn- en straatwinkels bemark. Apple se hardewaretoestelle word – in teenstelling met dié van ander vervaardigers – rondom die onderneming se eie sagteware ontwikkel om volledige versoenbaarheid van alle komponente te verseker. Veiligheid en modernisties-estetiese ontwerpe is ander streng kriteria. In die 1970’s was Apple een van die eerste vervaardigers van persoonlike rekenaars wat danksy sy bemarkingstrategie vir sy Macintosh-reeks ’n beslissende bydrae tot die kommersiële sukses van tuisrekenaars gelewer het. In die 1980’s het die maatskappy nog eens ’n baanbrekersrol by die invoering van grafiese koppelvlakke en rekenaarmuise vervul. Met die bekendstelling van die iPod in 2001, die slimfoon iPhone in 2007, die tabletrekenaar iPad in 2010 en die slimhorlosie Apple Watch in 2015 het Apple sy sakebelange ook na ander produkvelde uitgebrei. Wikipedia
Gestig
01 Apr. 1976
Werknemers
166 000
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys