TuisAMZN • NASDAQ
add
Amazon.com
Vorige sluiting
$222,13
Dagwisseling
$216,50 - $221,71
Jaarwisseling
$149,91 - $233,00
Markkapitalisasie
2,30 bn USD
Gemiddelde volume
34,76 m
P/V-verhouding
46,92
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
NASDAQ
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 158,88 mjd | 11,04% |
Bedryfskoste | 60,49 mjd | 6,36% |
Netto inkomste | 15,33 mjd | 55,16% |
Netto winsgrens | 9,65 | 39,86% |
Wins per aandeel | 1,43 | 52,13% |
EBITDA | 30,85 mjd | 32,31% |
Effektiewe belastingkoers | 15,00% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 88,05 mjd | 37,22% |
Totale bates | 584,63 mjd | 20,08% |
Totale aanspreeklikheid | 325,48 mjd | 7,10% |
Totale ekwiteit | 259,15 mjd | — |
Uitstaande aandele | 10,52 mjd | — |
Prys om te bespreek | 9,01 | — |
Opbrengs op bates | 7,64% | — |
Opbrengs op kapitaal | 10,72% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 15,33 mjd | 55,16% |
Kontant van bedrywe | 25,97 mjd | 22,41% |
Kontant van beleggings | -16,90 mjd | -43,78% |
Kontant van finansiering | -2,76 mjd | 69,18% |
Netto kontantverandering | 7,00 mjd | 49 928,57% |
Beskikbare kontantvloei | 8,06 mjd | -37,61% |
Meer oor
Amazon.com, Inc. is 'n Amerikaanse multinasionale elektroniese handelsmaatskappy met sy hoofkwartier in Seattle, Washington. Dit is die wêreld se grootste aanlyn-handelaar. Daarnaas vervaardig Amazon ook elektroniese verbruikersware soos die Amazon Kindle-reeks van e-boeklesers en die Kindle Fire-tabletrekenaar en is een van die grootste verskaffers van wolkdienste vir internet-gebruikers. In Julie 2015 het Amazon.com Walmart verbygesteek om die grootste Amerikaanse handelsreus volgens markkapitalisasie te word.
Amazon het tans nasionale aanlynwinkels in die Verenigde State, Kanada, Meksiko, Brasilië, die Verenigde Koninkryk en die Republiek Ierland, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Italië, Spanje, Nederland, Turkye, Japan, Indië, die Volksrepubliek China en Australië. Nederlandse, Poolse en Turkse weergawes van die Duitse Amazon-aanlynwinkel is reeds in 2016 geloods.
Die maatskappy is oorspronklik in Julie 1994 deur Jeff Bezos as Cadabra geïnkorporeer en het in 1995 as amazon.com aanlyn gegaan. Dit is na die Amasone-rivier in Suid-Amerika, een van die grootste riviere ter wêreld, genoem. Wikipedia
HUB
Gestig
05 Jul. 1994
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
1 551 000