TuisAPC • FRA
add
Apple Inc
Vorige sluiting
€233,35
Dagwisseling
€231,75 - €235,00
Jaarwisseling
€152,08 - €248,70
Markkapitalisasie
4,02Â bn USD
Gemiddelde volume
4,27Â k
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
PrimĂŞre beurs
NASDAQ
In die nuus
AAPL
1,01%
0,96%
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
| (USD) | Sep. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Inkomste | 102,47Â mjd | 7,94% |
Bedryfskoste | 15,91Â mjd | 11,38% |
Netto inkomste | 27,47Â mjd | 86,39% |
Netto winsgrens | 26,80 | 72,68% |
Wins per aandeel | 1,85 | 12,80% |
EBITDA | 35,55Â mjd | 9,39% |
Effektiewe belastingkoers | 16,27% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
| (USD) | Sep. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 54,70Â mjd | -16,07% |
Totale bates | 359,24Â mjd | -1,57% |
Totale aanspreeklikheid | 285,51Â mjd | -7,31% |
Totale ekwiteit | 73,73 mjd | — |
Uitstaande aandele | 14,78 mjd | — |
Prys om te bespreek | 46,76 | — |
Opbrengs op bates | 23,47% | — |
Opbrengs op kapitaal | 45,85% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
| (USD) | Sep. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Netto inkomste | 27,47Â mjd | 86,39% |
Kontant van bedrywe | 29,73Â mjd | 10,88% |
Kontant van beleggings | -2,59Â mjd | -279,03% |
Kontant van finansiering | -27,48Â mjd | -10,13% |
Netto kontantverandering | -335,00Â m | -110,13% |
Beskikbare kontantvloei | 18,53Â mjd | -46,36% |
Meer oor
Apple Inc. is ’n Amerikaanse multinasionale korporasie wat rekenaars, verbruikerselektronika, bedryfsstelsels en programmatuur ontwerp, vervaardig en – naas tradisionele kleinhandelkanale – ook in sy eie aanlyn- en straatwinkels bemark. Apple se hardewaretoestelle word – in teenstelling met dié van ander vervaardigers – rondom die onderneming se eie sagteware ontwikkel om volledige versoenbaarheid van alle komponente te verseker. Veiligheid en modernisties-estetiese ontwerpe is ander streng kriteria.
In die 1970’s was Apple een van die eerste vervaardigers van persoonlike rekenaars wat danksy sy bemarkingstrategie vir sy Macintosh-reeks ’n beslissende bydrae tot die kommersiële sukses van tuisrekenaars gelewer het. In die 1980’s het die maatskappy nog eens ’n baanbrekersrol by die invoering van grafiese koppelvlakke en rekenaarmuise vervul. Met die bekendstelling van die iPod in 2001, die slimfoon iPhone in 2007, die tabletrekenaar iPad in 2010 en die slimhorlosie Apple Watch in 2015 het Apple sy sakebelange ook na ander produkvelde uitgebrei. Wikipedia
HUB
Gestig
01 Apr. 1976
Werknemers
166Â 000