TuisCFR • JSE
add
Richemont
Vorige sluiting
ZACÂ 360Â 273,00
Dagwisseling
ZACÂ 350Â 041,00 - ZACÂ 360Â 809,00
Jaarwisseling
ZACÂ 266Â 151,00 - ZACÂ 384Â 320,00
Markkapitalisasie
89,26Â mjd CHF
Gemiddelde volume
115,30Â k
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Marknuus
NTR
2,95%
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
| (EUR) | Sep. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Inkomste | 5,31Â mjd | 5,38% |
Bedryfskoste | 2,29Â mjd | 0,35% |
Netto inkomste | 906,50Â m | 295,85% |
Netto winsgrens | 17,07 | 275,99% |
Wins per aandeel | — | — |
EBITDA | 1,37Â mjd | 6,75% |
Effektiewe belastingkoers | 19,24% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
| (EUR) | Sep. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 16,67Â mjd | -13,05% |
Totale bates | 41,44Â mjd | -2,14% |
Totale aanspreeklikheid | 19,19Â mjd | -14,21% |
Totale ekwiteit | 22,26 mjd | — |
Uitstaande aandele | 587,60 m | — |
Prys om te bespreek | 95,41 | — |
Opbrengs op bates | 7,11% | — |
Opbrengs op kapitaal | 7,95% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
| (EUR) | Sep. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Netto inkomste | 906,50Â m | 295,85% |
Kontant van bedrywe | 927,00Â m | 48,44% |
Kontant van beleggings | -757,50Â m | -90,09% |
Kontant van finansiering | -1,23Â mjd | -12,65% |
Netto kontantverandering | -1,09Â mjd | -29,82% |
Beskikbare kontantvloei | 892,94Â m | 12,28% |
Meer oor
Compagnie Financière Richemont SA is 'n Switserse moedermaatskappy wat in 1988 deur die Suid-Afrikaanse sakeman Johann Rupert gestig is. Die maatskappy, wat sy hoofkwartier in Bellevue in die Wes-Switserse kanton Genève het, besit verskeie luukse-produkte-maatskappye en -handelsmerke, waaronder A. Lange & Söhne, Azzedine Alaïa, Baume & Mercier, Cartier, Chloé, Dunhill, IWC Schaffhausen, Giampiero Bodino, Jaeger-LeCoultre, Lancel, Montblanc, Officine Panerai, Piaget, Peter Millar, Purdey, Roger Dubuis, Vacheron Constantin, en Van Cleef & Arpels. Deur middel van hierdie dogtermaatskappye ontwerp, produseer, versprei, en verkoop Richemont juwele, horlosies, leerprodukte, skryfinstrumente, wapens, klere, en bykomstighede. Dit is die tweede grootste onderneming in dié bedryf na die Franse LVMH. Richemont word openbaar onder die simbool CFR op die Switserse aandelebeurs en op die JSE in Suid-Afrika verhandel.
In November 2012 was Richemont volgens beurswaarde die sesde grootste maatskappy op die SIX. Wikipedia
HUB
Gestig
1988
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
38Â 896