Finansies
Finansies
TuisCOH • JSE
Curro
ZAC 1 466,00
2 Jan., 18:30:45 GMT+2 · ZAC · JSE · Vrywaring
AandeelZA-gelyste effek
Vorige sluiting
ZAC 1 434,00
Dagwisseling
ZAC 1 418,00 - ZAC 1 477,00
Jaarwisseling
ZAC 791,00 - ZAC 1 484,00
Markkapitalisasie
8,28 mjd ZAR
Gemiddelde volume
979,68 k
P/V-verhouding
371,61
Dividend-opbrengs
1,13%
Primêre beurs
JSE
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(ZAR)Jun. 2025J/J-verandering
Inkomste
1,34 mjd4,79%
Bedryfskoste
486,00 m9,46%
Netto inkomste
71,50 m-37,28%
Netto winsgrens
5,32-40,16%
Wins per aandeel
EBITDA
312,50 m0,00%
Effektiewe belastingkoers
36,25%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(ZAR)Jun. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
95,00 m-44,77%
Totale bates
12,38 mjd-2,34%
Totale aanspreeklikheid
5,25 mjd-5,08%
Totale ekwiteit
7,12 mjd
Uitstaande aandele
556,10 m
Prys om te bespreek
1,15
Opbrengs op bates
4,67%
Opbrengs op kapitaal
5,38%
Netto kontantverandering
(ZAR)Jun. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
71,50 m-37,28%
Kontant van bedrywe
344,00 m10,26%
Kontant van beleggings
-116,00 m20,00%
Kontant van finansiering
-212,00 m-84,35%
Netto kontantverandering
16,00 m-69,23%
Beskikbare kontantvloei
19,94 m50,47%
Meer oor
Curro is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat 59 privaat kampusse en 138 skole in Suid-Afrika en Namibië besit, met meer as 52 000 leerders. Die Suid-Afrikaanse skole is versprei oor al nege se land provinsies. Van die leerders is 85% Engelssprekend en tweederdes bruin, Indiër of swart. Enkele van die maatskappy se skole gebruik ook Afrikaans as onderrigmedium, onder meer dié op Langebaan en Mosselbaai. Die maatskappy streef daarna om teen 2020 altesaam 73 kampuse en 169 skole met 80 000 leerders te besit. Om dié doel te bereik, word nuwe skole opgerig of bestaande privaat skole uitgekoop. Die eerste buitelandse Curro-skool, die Engelstalige Windhoek Gimnasium, is in 2015 aangekoop nadat dié onafhanklike skool se leerders sedert sy stigting in 2007 van 280 tot 1 520 toegeneem het. 'n Nuwe skool, Baobab Primary in Botswana was in 2017 gekoop. Curro is op die Johannesburgse Effektebeurs genoteer en besit ook die Embury-onderwyskollege waaraan in 2015 800 studente studeer het sodat die kollege jaarliks 200 afgestudeerdes kon lewer. Dié getal sal mettertyd verhoog word wanneer afstandsonderrig bygevoeg word. Wikipedia
Gestig
1998
Werknemers
7 256
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys