TuisDKK / CAD • Geldeenheid
add
DKK / CAD
Vorige sluiting
0,22
Marknuus
Meer oor Deense kroon
Die Deense kroon is die geldeenheid van die Koninkryk van Denemarke. Die kroon is aan die Europese Unie se wisselkoersmeganisme gekoppel. In die Deense taal is die meervoud van krone, kroner. ’n Kroon bestaan uit 100 øre. Die ISO 4217-kode is DKK; die plaaslike afkorting is “kr.”. Soms word ook DKR of DKr opgemerk, hoewel dit nie amptelik erken word nie. Die geldeenheid staan in Afrikaans bekend as die “Deense kroon”. WikipediaMeer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetêre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. Wikipedia