Finansies
Finansies
TuisEMBJ • NYSE
Embraer
$55,98
Na ure:
$55,98
(0,00%)0,00
Toe: 27 Mrt., 18:26:01 GMT-4 · USD · NYSE · Vrywaring
AandeelVSA-gelyste effekHoofkantoor in BR
Vorige sluiting
$57,12
Dagwisseling
$55,84 - $57,63
Jaarwisseling
$54,28 - $80,75
Markkapitalisasie
10,41 mjd USD
Gemiddelde volume
1,51 m
P/V-verhouding
27,50
Dividend-opbrengs
0,90%
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(BRL)Des. 2025J/J-verandering
Inkomste
14,34 mjd4,35%
Bedryfskoste
1,20 mjd30,96%
Netto inkomste
447,42 m69,56%
Netto winsgrens
3,1262,50%
Wins per aandeel
EBITDA
1,36 mjd-24,57%
Effektiewe belastingkoers
41,65%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(BRL)Des. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
14,45 mjd5,93%
Totale bates
71,09 mjd-2,91%
Totale aanspreeklikheid
50,12 mjd-4,55%
Totale ekwiteit
20,97 mjd
Uitstaande aandele
722,77 m
Prys om te bespreek
2,18
Opbrengs op bates
4,30%
Opbrengs op kapitaal
8,48%
Netto kontantverandering
(BRL)Des. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
447,42 m69,56%
Kontant van bedrywe
4,63 mjd-25,85%
Kontant van beleggings
64,76 m107,96%
Kontant van finansiering
1,02 mjd191,43%
Netto kontantverandering
5,07 mjd-2,24%
Beskikbare kontantvloei
3,01 mjd-44,85%
Meer oor
Embraer, die Empresa Brasileira de Aeronáutica S.A., is 'n Brasiliaanse vliegtuigvervaardiger. Embraer vervaardig kommersiële, militêre en luukse stralers vir sakeondernemings. In die tydperk tussen 1999 en 2001 was Embraer die grootste uitvoerder in Brasilië en is tans nog steeds een van die drie belangrikste vervaardigers van uitvoergoedere. Na Boeing en Airbus verkoop Embraer die derde meeste kommersiële vliegtuie en het ook die vierde grootste aantal werknemers na Boeing, Airbus en Bombardier. Embraer is in 1969 deur die Brasiliaanse regering gestig en word tans deur institusionele beleggers beheer. Die maatskappy se hoofkwartier, sy belangrikste produksieaanleg en sy ingenieurs- en ontwerpkantore is in São José dos Campos geleë, 'n stad in die Brasiliaanse deelstaat São Paulo. Embraer is ook 'n belangrike vervaardiger van onderdele en doen toetsvlugte in een van sy produksieaanlegte in Gavião Peixoto. Hierdie fabriek beskik ook oor 'n aanloopbaan met 'n lengte van 5 000 meter. Wikipedia
Gestig
19 Aug. 1969
Werknemers
21 122
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys