TuisMXN / CAD • Geldeenheid
add
MXN / CAD
Vorige sluiting
0,073
Marknuus
Meer oor Meksikaanse peso
Die Meksikaanse peso is die amptelike geldeenheid van Meksiko. Die word gewoonlik afgekort met die dollarteken $, of andersins as Mex$ om dit te onderskei van dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 centavos. WikipediaMeer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetêre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. Wikipedia