TuisTHAI • BKK
Thai Airways
฿3,32
14 Jun., 03:15:00 GMT+7 · THB · BKK · Vrywaring
AandeelTH-gelyste effek
Vorige sluiting
฿3,32
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
BKK
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(THB)Mrt. 2025J/J-verandering
Inkomste
50,27 mjd2,56%
Bedryfskoste
8,32 mjd20,86%
Netto inkomste
9,83 mjd308,03%
Netto winsgrens
19,56297,56%
Wins per aandeel
EBITDA
13,20 mjd-13,36%
Effektiewe belastingkoers
0,01%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(THB)Mrt. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
124,85 mjd71,67%
Totale bates
297,75 mjd15,81%
Totale aanspreeklikheid
242,31 mjd-18,64%
Totale ekwiteit
55,44 mjd
Uitstaande aandele
28,30 mjd
Prys om te bespreek
1,69
Opbrengs op bates
10,42%
Opbrengs op kapitaal
17,40%
Netto kontantverandering
(THB)Mrt. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
9,83 mjd308,03%
Kontant van bedrywe
16,59 mjd3,95%
Kontant van beleggings
-4,50 mjd64,61%
Kontant van finansiering
-4,47 mjd4,00%
Netto kontantverandering
8,31 mjd4 162,50%
Beskikbare kontantvloei
37,56 mjd184,63%
Meer oor
Thai Airways is die vlagdraerlugredery van Thailand. Die lugredery is in 1988 gestig en sy hoofkwartier is in Vibhavadi Rangsitweg, Chatuchakdistrik, Bangkok. Dit bedryf hoofsaaklik vlugte uit Suvarnabhumi Lughawe. THAI is 'n stigterslid van die Star Alliance. Die lugredery is die grootste aandeelhouer van die laekosteredery Nok Air met 'n 49%-belang, en begin met 'n plaaslike draer onder die naam Thai Smile in die middel van 2012 met behulp van nuwe Airbus A320 vliegtuie. Van sy middelpunt by Suvarnabhumi Lughawe, vlieg THAI na 40 internasionale bestemmings met 'n vloot van 46 vliegtuie. Die lugredery was eens die operateur van twee van die wêreld se langste ononderbroke roetes tussen Bangkok en Los Angeles en New York Stad, maar as gevolg van hoë brandstofpryse, die onttrekking van vliegtuie, bagasiebeperkings en stygende kaartjiepryse, het die lugredery alle ononderbroke Amerikaanse vlugte in 2012 onbepaald gestaak. Sedert 2013 word dienste tussen Bangkok en Los Angeles gediens via die Incheon Internasionale Lughawe naby Seoel. THAI se roetenetwerk word oorheers deur vlugte na Europa, Oos-Asië, en Suid/Suidwes-Asië, maar die lugredery besoek ook O.R. Wikipedia
Gestig
29 Mrt. 1960
Werknemers
11 883
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys