TuisTSCDF • OTCMKTS
add
Tesco
Vorige sluiting
$4,44
Dagwisseling
$4,20 - $4,31
Jaarwisseling
$3,39 - $5,10
Markkapitalisasie
29,61 mjd USD
Gemiddelde volume
16,32 k
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
LON
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(GBP) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 17,39 mjd | 2,88% |
Bedryfskoste | 559,00 m | 8,33% |
Netto inkomste | 525,50 m | 13,38% |
Netto winsgrens | 3,02 | 10,22% |
Wins per aandeel | — | — |
EBITDA | 1,12 mjd | 9,99% |
Effektiewe belastingkoers | 26,58% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(GBP) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 4,24 mjd | -5,93% |
Totale bates | 47,56 mjd | -0,13% |
Totale aanspreeklikheid | 35,98 mjd | 1,17% |
Totale ekwiteit | 11,58 mjd | — |
Uitstaande aandele | 6,82 mjd | — |
Prys om te bespreek | 2,61 | — |
Opbrengs op bates | 4,21% | — |
Opbrengs op kapitaal | 7,63% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(GBP) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 525,50 m | 13,38% |
Kontant van bedrywe | 1,02 mjd | -11,63% |
Kontant van beleggings | 249,50 m | 131,88% |
Kontant van finansiering | -845,00 m | -272,25% |
Netto kontantverandering | 231,50 m | 63,03% |
Beskikbare kontantvloei | 527,88 m | 18,72% |
Meer oor
Tesco PLC is 'n Britse multinasionale kleinhandelmaatskappy met sy hoofkwartier in Cheshunt in die Engelse graafskap Hertfordshire. Dit is die wêreld se derde grootste kleinhandelreus volgens wins en die tweede grootste volgens omset. Tesco bedryf winkels in twaalf lande dwarsoor Europa en Asië en is die leidende supermarkgroep in die Verenigde Koninkryk, die Republiek van Ierland, Hongarye, Maleisië en Thailand.
Tesco is deur Jack Cohen in 1919 as 'n kleinhandelonderneming gestig wat markstalletjies bedryf het. Van 'n beskeie begin - Cohen het sy ware aanvanklik op 'n enkele kruiwa op Well Street in die Londense stadsdeel Hackney verkoop nadat hy van sy deelname aan die Eerste Wêreldoorlog teruggekeer het - het Tesco tot 'n handelsreus gegroei wat nie net by Sainsbury's, wat ses dekades lank die grootste Britse supermarkgroep was, verbygesteek het nie, maar sy bedrywighede ook na vastelandse Europa en oorsese lande uitgebrei het.
Die handelsnaam Tesco is vir die eerste keer in 1924 gebruik nadat Cohen 'n lading tee van T. E. Stockwell gekoop het en dié se inisiale met die eerste twee letters van sy familienaam gekombineer het. Wikipedia
HUB
Gestig
1919
Webwerf
Werknemers
330 000