TuisVALE • NYSE
add
Vale S.A.
Vorige sluiting
$8,50
Dagwisseling
$8,45 - $8,61
Jaarwisseling
$8,42 - $15,02
Markkapitalisasie
38,52 mjd USD
Gemiddelde volume
28,24 m
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(BRL) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 52,98 mjd | 1,96% |
Bedryfskoste | 4,10 mjd | -19,13% |
Netto inkomste | 13,39 mjd | -3,45% |
Netto winsgrens | 25,27 | -5,28% |
Wins per aandeel | 0,37 | -44,32% |
EBITDA | 17,90 mjd | -8,54% |
Effektiewe belastingkoers | 12,36% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(BRL) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 25,33 mjd | 25,59% |
Totale bates | 484,26 mjd | 8,67% |
Totale aanspreeklikheid | 267,98 mjd | 8,08% |
Totale ekwiteit | 216,28 mjd | — |
Uitstaande aandele | 4,27 mjd | — |
Prys om te bespreek | 0,17 | — |
Opbrengs op bates | 7,27% | — |
Opbrengs op kapitaal | 11,37% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(BRL) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 13,39 mjd | -3,45% |
Kontant van bedrywe | 9,15 mjd | -35,07% |
Kontant van beleggings | -7,44 mjd | 10,00% |
Kontant van finansiering | -12,77 mjd | -21,60% |
Netto kontantverandering | -10,98 mjd | -164,62% |
Beskikbare kontantvloei | 7,34 mjd | 38,18% |
Meer oor
Vale S.A. is 'n multinasionale onderneming en aandelemaatskappy in die metaal- en mynboubedryf wat sy setel in Rio de Janeiro, Brasilië het. Dit is daarnaas een van die grootste logistiekondernemings op sy Brasiliaanse tuismark. Die onderneming het sowat 237 000 aandeelhouers op alle vastelande. Sy aandele, wat op die New Yorkse Effektebeurs, die B3-effektebeurs in São Paulo en Euronext in Parys verhandel word, was in 2014 die tweede mees verhandelde aandele op die NYSE. Die onderneming het 'n markkapitalisasie van VSA-$67 miljard.
Vale S.A. is die wêreld se grootste produsent van ystererts en nikkel. Ander belangrike mynbouprodukte, wat deur die onderneming ontgin word, sluit mangaan, ferroallooie, koper, bauxiet, potas, kaolien en kobalt in. Vale S.A. bedryf tans ook nege waterkragsentrales en 'n uitgebreide netwerk van spoorweë en hawens om mynbouprodukte met sy eie skepe na oorsese bestemmings te vervoer.
Vale S.A. bedryf daarnaas een van die wêreld se grootste en modernste staalfabrieke as 'n gemeenskaplike onderneming met 'n Duitse staalvervaardiger, die ThyssenKrupp Companhia Siderúrgica do Atlântico-aanleg in Rio de Janeiro. Wikipedia
Gestig
01 Jun. 1942
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
66 807